Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moholoholo Ya Mati

 1 Beskikbaar
Woodpecker Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woodpecker Chalet het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n stort en toilet en 'n klein leefarea met 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Die chalet deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Mfubu en Ngwenya Luukse Chalets
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 luukse chalets het elkeen 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Daar is nog 'n badkamer. Die chalets het elkeen 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n TV, en 'n dek met braaigeriewe wat oor grasperke en die Blyderivier uitkyk. Dié 2 chalets deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Nkhwale Luukse Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Nkhwale Luukse Chalet het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n TV, en 'n dek met braaigeriewe wat oor grasperke en die Blyderivier uitkyk. Die chalet deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Otter Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Otter Chalet het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n TV, en 'n dek met braaigeriewe wat oor die Blyderivier uitkyk. Die chalet deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Rivier Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Rivier-chalet het 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n leefarea met 'n TV, en 'n houtdek met 'n braai-area wat oor die Blyderivier uitkyk. Die chalet het ook 'n privaat swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is beperkte selfoonsein.
WiFi is slegs by die restaurant beskikbaar.
Maaltye kan op versoek voorberei word en by jou chalet bedien word. Kontak ons asb. vir meer inligting en spyskaarte.
Die Teetuin (ideaal vir ontbyt, ligte middagete, tee of koffie) maak oop:
Woensdag tot Donderdag 08:30 tot 16:00
Vrydag tot Sondag 08:30 tot 16:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMGYxOTQ3LWU4MjUtNDM3OS1hMzMzLWEzYTM4MzIzMGEwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the R531 Hoedspruit 1370 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.503292545567 30.838396349536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang