Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelkraal Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord van Garies aan jou regterkant net langs die N7 en sowat 460 km noord van Kaapstad geleë. Geleë in die hartjie van baie geliefde Namakwaland-plekke, dien dit as 'n rustige woning vir natuurverkenners of twitchers en as die perfekte oornagplek na of van Namibië.

Dié verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise wat elk 2 gaste kan akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer.

Kom ervaar hierdie uitgestrekte semi-woestyn geleë onder 'n kombers van sterre wat een van die natuur se wonderbaarlikste gebeurtenisse bied gedurende lente wanneer Namakwaland die mooiste verskeidenheid botaniese kleure vertoon. Omhul in 'n hoë plantdiversiteit waarvan byna die helfte van die plantlewe endemies aan Namakwaland is, is hierdie semi-woestyn die tuiste van 'n verskeidenheid voëls, reptiele, insekte en klein soogdiere.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Middelkraal Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang