Micro Jewel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenburg Lane, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Micro Jewel is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.
Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n privaat balkon wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vredenburg Lane, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenburg Lane, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang