Mi Casa Selfsorg
Beskrywing
Hierdie eenheid is deel van die hoofhuis maar het sy eie privaat, eksklusiewe stoep-ingang en volledige en suite-badkamer met 'n bad en handstort - die eenheid is ruim genoeg om 'n matras as 'n ekstra slaapplek op versoek te akkommodeer. Die eenheid het basiese selfsorgtoebehore as 'n kombuisie wat 'n yskassie, mikrogolfoond en eetgerei insluit. 'n Voorgereg-gasvryheidskinkbord, graankos en beskuit is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n TV met OVHD in. DStv word nie voorsien nie. 'n Veilige, onderdakparkeerplek word voorsien. Die knus stoep wat as die privaat ingang dien, is 'n bonus vir die eenheid. In die winter is dit helder en sonnig, het 'n uitsig oor die semi-tropiese tuin. Die eiendom is rondom skole en in 'n tipiese gesinswoongebied wat soms gedurende die week besig en raserig kan wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is apart van die hoofhuis geleë en het sy eie ingang asook gereserveerde parkeerplek. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, terwyl die badkamer 'n stort het - die eenheid is ruim genoeg om 'n matras as 'n ekstra slaapplek op versoek te akkommodeer. Die het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ander nodige items. Daar is 'n TV met HD OpenView. Die privaat patio bied 'n uitsig oor die braai-area en tuin. Die eenheid is langs 'n skool, so neem asseblief kennis dat daar sporadiese geraas sal wees gedurende die week.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Ekstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, slaapbank met 'n dubbel-futon matras, kombuisie met noodsaaklike toebehore, volledige badkamer en 'n balkon met 'n privaat buitetrap aan die kant van die hoofhuis. Daar is ook 'n studie-area met 'n lessenaar, ideaal vir die sakereisiger. Die kamer het 'n TV met OVHD, maar ongelukkig nie DStv. Daar is gratis WiFi en Telkom is die internetverskaffer. Gaste is welkom om die tuin, braai-area en swembad te gebruik vir ontspanning. Die braai-area is op versoek beskikbaar. Aangewese veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Wasgoed- en strykdiens kan met die gasvrou gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang