Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Self-catering Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R4500 word versoek om voor aankoms betaal te word.
'n Skoonmaker kan gereël word teen 'n addisionele koste van R450 per dag, gee asseblief die gashere ten minste 4 weke voor aankoms om te reël.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Linne en handdoeke word voorsien, bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 4th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVkVRA2C0z4OrPSUVM4nr4UxCc49fQDaHVlmBqpm98Pke7I6Cyi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 25 4th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.73117 18.43877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang