Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Mountain View Estate

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napoleon-straat 22, Duynefontein, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkbos Mountain View Estate bied moderne en gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing op 'n kleinhoewe in die woonbuurt Duynefontein in Melkbosstrand. Die verblyf is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike basis terwyl hulle sake doen, of diegene wat saam met familie en vriende vakansie hou.

Verblyf word gebied in 'n eenslaapkamerkothuis, die Spekboom-kothuis wat 2 gaste kan akkommodeer, en 3 ateljees wat elk 4 tot 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het sy eie aparte ingang, 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Elke eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek en sy eie braaigeriewe.

Die eenhede het gedeelde gebruik van die tuin en boma-braai-area met 'n onderdak-eetarea, en 'n selfsorg-waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n strykyster. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Aloe Cottage bied 'n 2-slaapkamer-kothuis met slaapplek vir 4-6 gaste. Die eenheid het sy eie aparte ingang, 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, en broodrooster, wasmasjien en wasgoedlyn. Aloe Cottage maak oop na 'n patio met sitplek buite en sy eie braaigeriewe.

Die eiendom is op die grens van Eskom Kragstasie Natuurreservaat geleë, 5 km vanaf Melkbosstrand en 15 km vanaf Table View. 'n MyCiTi-bushalte is net buite die perseel geleë indien jy openbare vervoer benodig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynne Ann H
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed our stay, Viviene was lovely and understanding. Stay was lovely and relaxing. Would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Michelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die plek is asemrowend, netjies, alles was perfek. Dit wat adverteer was, is presies hoe die plek lyk en veel meer.
Feb 2025
Nico M
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. From getting there, the staff was exceptional in helping us get settled.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, pragtige plek om te bly. Heerlik! Sterk aanbeveel.
Feb 2025
Nico M
Gesin met tieners
5.0
Perfection. Exceptional service, helpful, kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Napoleon-straat 22, Duynefontein, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Mountain View Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napoleon-straat 22, Duynefontein, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc43e98106732ec1dc61fd2935e8b3ad53b4174b152b2bc2fd16fc92ee44abdd8294b92c9a76ab3490a49005effa64471591e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 22 Napoleon Street Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.684559656572 18.454325546588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang