Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootvalleij Plaas - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en is op pad na Soebatsfontein en Hondeklipbaai, wat dit ideaal geleë maak om die hele area wat van berg tot kus strek, te verken.

Om nie met Kliphuisie-kothuis te verwar nie, romantiese Blommehuisie sluit perkallinne en handdoeke in. Dié piepklein kothuis, wat net 20 vierkante meter groot is, sal jou nie pas as jy op soek is na al die stadsgerief nie, maar dis perfek vir natuurliefhebbers.

Die Blommehuisie is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar gas word gebruik vir verhitting en kook. Die kombuis is toegerus met 'n gasplaat vir kook, gasyskas, eetgerei en breekware, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die kothuis het ook 'n knus kaggel en 'n boma buite.

Grootvalleij Farm Accommodation bied gaste 'n kans om volledige privaatheid te geniet asook van die mees asemrowende blomme in die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 119

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm - Blommehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1afac54ddd1caaa0d2b192805fe7be59d8fd798a740ab75822faef12501003a1844502e53d9311c6e5a4bebeb0bb0c1046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211603588032 17.793399095535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang