Winks 404
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerendacht-straat 31B, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R845 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winks 404 is 'n lieflike ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern en spog met uitsigte oor die omliggende stad. Dit is ideaal vir toeriste wat die Moederstad wil verken of sakereisigers wat vergaderings, geleenthede of konferensies moet bywoon.
Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Verder het die eenheid 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Vir dié wat wil werk, is daar ook 'n lessenaar en gratis WiFi. Parkeerplek in die straat is beskikbaar en gaste moet daarvoor betaal.
Die woonstel is oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum geleë en is binne stapafstand van die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Heerendacht-straat 31B, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Winks 404 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerendacht-straat 31B, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang