Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Safari Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marlothi Safari Park is 'n kampplek in die hartjie van Marloth Park Conservancy, waar die enigste verkeer wat jy sal teëkom die konstante vloei van wild deur die park is.

Die verblyf bestaan uit 6 karavaan- of kampeerplekke, 3 luukse Safari-tente op stelte en 'n kothuis. Marloth Safari Park bied ruim kampplekke, elk met sy eie privaat ablusiegeriewe, braai-area en kombuisie.

Dit is die ideale plek vir gaste om in die bos te ontspan terwyl hulle die talle soogdier- en voëlspesies geniet wat gereeld deur die kamp trek. Vir daardie warm somersdae is daar 'n swembad om in af te koel. Braaihout en ys is by ontvangs beskikbaar.

Die kampplek is 2,3 km vanaf die Krokodilrivier en 20 km vanaf die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marlothi Safari Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf66667b715656cc0fa09c6024454e824e37ad90a40fd983a6686507e7e017fa2e89965e59b82005463e4d27314151eacecdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 3884/2 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34912613725 31.786322593689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang