Mansfield Private Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Platforms
- Self-Catering and guests are required to bring along their own equipment.
- Kampeerplek
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Eagles Nest Cabin
- Selfsorg
- Lodge-plaashuis
- Selfsorg
- Kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Alle kansellasies moet skriftelik gerig word en daar sal geen uitsonderings hiervoor wees nie.
Gaste het nie 'n 4x4 nodig om Mansfield te bereik nie, maar 'n hoëgrondvryhoogte-voertuig word wel aangeraai.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansfield Game Reserve, Langs die R67, 7 km buite Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang