Manor on the Hill
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3
- Slegs verblyf
- Kamer 1
- Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste kan ekstra maaltye soos ontbyt, middagete en aandete vooraf met die eienaar teen 'n ekstra koste reël.
Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag.
Geen onwettige aktiwiteite word op die perseel toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Enige skade moet aangemeld word en sal dienooreenkomstig gehef word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stilte moet om 22:00 gehandhaaf word. Gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Spring, hardloop, harde musiek en braai word nie by die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkstraat 3, Kenmare, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang