Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 42

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig word gehef. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef.
Ons tel kinders vanaf 2 jaar as 'n persoon, dus maak hulle deel uit van die hoeveelheid gaste per eenheid.
Geen harde musiek word toegelaat nie, eetgerei, breekware en beddegoed mag nie tussen eenhede geskuif word nie, aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Geen funksies word by die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Hout is teen 'n esktra koste beskikbaar.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Ongelukkig word troeteldiere nie in Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 170
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 170
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86635e5ddc0a56948c0e50ebd4e727ced10250ddc038fc575c6f58a0981738b3492277e889ce3a31c4bd1d214fd2aa20c481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 170 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926411788 28.39213767368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang