Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R345.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R1,265.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar en terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 3 - 7 werksdae na vertrek, sodra die huis ondersoek en alles in orde gevind is.

Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R 350.00 per dag.

Opsionele wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R1700.00 per dag. Onderhewig daaraan dat dit gedurende die volle duur van jou verblyf bespreek word.

Neem asseblief kennis dat die huis slegs toeganklik is met 'n hoëvryhoogtevoertuig.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 995
R 5 995 R 4 796
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 995
R 5 995 R 4 796
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd2b4f5a13141116fd419a96d9cfaeb38bc2e060918a240f72304d6fb1c706708b51449eb9c55cafbc745937c0448ce81da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 995 nouVanaf R4 796 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.847176 28.052643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang