Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Haven

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 10, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 067 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Little Haven is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van St Helenabaai. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie aangesien dit binne stapafstand van Shelley Point Hotel en Spa sowel as die strand geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer, 'n solderruimte en 'n badkamer. Die slaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die solderruimte het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie ruimte 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en rotspoele en is sowat 8 km vanaf Paternoster.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en sal weer wil kom. Ja, ons het baie lekker gebly. Baie gerieflik, skoon en veilig. Dit was net 'n bietjie onduidelik oor die ligging – d...
Sien meer
Mrt 2025
Anthony H
Gesin met klein kinders
5.0
Was definitely a great place to stay, everything you need is equipped with. Enjoyed every minute of it. Beautiful place to get away fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lucian P
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Very tranquil, peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Desiree D
Gesin met klein kinders
4.4
Enjoyed the tranquility of the estate and the morning and evening walks were. The accommodation was exactly as advertised. Maybe the ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lardus P
4.0
Die omgewing is mooi, en ons kon lekker stap en buite wees tussen die reën buie. Die eenheid is oulik. Hier is ons lys van verbeteringe wat aangepas b...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 136

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 10, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 067
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 067
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 10, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d545ee8ad17d92dba8d9b277450382cf2b207767b6e04bbe72e31397913dcdfdd5f611082bfb88572dbb6ce0fb18b47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 067 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 10 Main Street St Helena Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.70741831749 17.973064213791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang