Lisa's
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lisa's is 'n lieflike kothuis op die eiendom van die eienaar in Malmesbury en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat binnehof en ingang. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit gemaklike sitplek in.
Komplimentêre WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainier-straat 9, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang