Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LilyRose Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Isabella V
1 nag
5.0
Nov 2022

Seepglad diens en mooi kamers. Vriendelike gasheer, netjies en veilig. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en skoon. Al die nodige fasiliteite in die kombuis en kamers is beskikbaar. Geleë in stil area. Die netheid van die huis is opvallend. Die beddens en kussings het baie lekker geslaap. Daar was ander gaste ook wat nie saam met ons groep bespreek het nie, maar daar is 'n buite- en binne-leefarea beskikbaar so dit was glad nie ongemaklik nie, elkeen het steeds sy privaatheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Stylvolle gemak. 3 kamers geneem vir gesin. Alles was stylvol en in werkende toestand. Bestuurder was baie vriendelik en bekwaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Dit was heerlik. Ek sal van nou af altyd daar bly as ek in Pretoria is. Die oop kombuis en sitkamer en stoep waar die gaste kan sit en kuier is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Was naby ons afspraak geleë. Netjies. Die advertensie sê wifi maar ons was nooit die wagwoord gegee nie. Het ook gevoel hy kon dalk 'n paar flesse warm water vir koffie uitsit, met die vroeë oggende se beurtkrag. Beddegoed was skoon, kamers netjies. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie Elrika E
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Netjies en vriendelik. Vir seker 'n plek waar ek weer sal bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf
2.0
Mei 2022

Nie lekker nie. Die eienaars/bestuurders het glad nie gekom om my te ontmoet/verwelkom nie. Die sekuriteitspersoon, Elvis, moet alles doen. Nadat ek gevra het vir ontbyt, het dit nie plaasgevind nie. Toe ek 07h00 in die eetkamer/kombuis kom, was die ligte nog nie eers aangeskakel nie. Geen persoon was daar nie, geen kos of ander voorbereidings begin nie. Elvis het eers ongeveer 07h20 ingekom en gevra of hy kan ontbyt voorberei. Weereens, geen ander ontvangs nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Isabella V
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Pragtige uitsig en vriendelik. Die verblyf was aangenaam en rustig. Foto's doen gestand aan werklikheid. Sal aanbeveel. Trappe was bietjie meer as wat ek gedink het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Daar is niks wat verbetering kort nie. Was 'n wonderlike ervaring. Alles wat ek nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Heerlik gebly. Heerlik gebly, als was skoon en netjies en als wat ons nodig gehad het, bure se hoender maak mens net vroeg wakker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliosstraat 585, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYxqPKKRODcWWeTcIcspXilPANFjVV6OIH9TizX9PoCfAMkfMCw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 585 Helios Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816295295279 28.282977457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang