Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethula

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lethula is in die skilderagtige Leeuwkloofvallei-bewarea geleë langs die bekende Dinokeng-wildreservaat. Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 selfsorg-chalets wat óf 4 óf 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Lethula 1 is 'n chalet met slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n plonspoel.

Kwintaba is 'n eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer, geleë in die solderarea en toeganklik via 'n trap, is ingerig met 'n dubbelbed terwyl 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese toebehore. Die eenheid maak oop op 'n privaat binnehof met 'n swembad terwyl ander geriewe veilige parkeerplek, 'n elektriese heining en alarmstelsel vir die eenheid insluit.

Gaste kan doendinge soos swem, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en wildritte geniet indien dit vooraf gereël word in die area. Die bewarea is die tuiste van 'n verskeidenheid wild wat op die terrein gesien kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques K
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Hierdie plekkie het alles en is baie rustig. Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.
Feb 2025
George B
Gesin met tieners
5.0
It was an amazing weekend relaxing getaway. Highly recommended! Absolutely every cent worth, the staff at Lethula were incredibly welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Dawid D
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier was puik en rustig. Het baie lekker gebly. Woning is pragtig en netjies.
Jan 2025
Tania B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier met als wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly, als was baie skoon en netjies. Lekker swembad met alles wat ons nodig gehad het.
Des 2024
Jenna R
Saam met vriende
4.6
Lovely, relaxing and really refreshing. Lovely, neat, clean and well maintained house that we stayed in with all the amenities that you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Lethula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSiIJzSNFu4dnlHoqezZB99bwX2MENlHvtKdtKvHT3AlwB3Ogo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.490857 28.458188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang