Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenboschfontein Chalets with En-suite bathroom

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Leeuwenboschfontein Guest Farm is 'n ideale wegbreek enige tyd van die jaar, hetsy in die warmte van die somer of af en toe sneeu van die winter. Die plaas is geleë in 'n vallei wat jou sintuie boei, te midde van die unieke landskap van vetplante en renosterbos, omring deur die asemrowende berge van die Klein Karoo.

Die plaas bestaan uit verskillende tipes verblyf. Daar is selfsorg-chalets en 'n kampplek met 31 aparte staanplekke. Gaste sal toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, en daar is 'n oerwoudgimnasium vir die kinders om te geniet.

Die uitgebreide eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge. Dit is 'n ideale bestemming vir stappers, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeuwenboschfontein Chalets with En-suite bathroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenboschfontein, R318, Touwsriver, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86a1ca164dd3ac63e4187ae62d4ee14633ba2b5a5331a669ae87fef3a08fc6ab5f2290c0e044d2c85b65a35ac39d600dc35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Leeuwenboschfontein R318 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583007 19.8772528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang