Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied rustiek-landelike verblyf omring deur die kronkelende pieke van die Langeberge, ideaal vir gesinne en vriende wat 'n wegbreek soek van die gewoel van stadsgeraas.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-dekodeerder. Gaste word aangeraai om hul eie slimkaart saam te bring aangesien kanale beperk is.

Buite kan gaste buite-eet en 'n braai-area geniet, ideaal vir skemerkelkies. Met die bruisende dorpie Swellendam net 12 km verder in die pad, is daar baie landelike karakter en wonderlike uitsigte oor die horison. Die Overberg-streek is een van die snelgroeiendste streke in die Wes-Kaap, binne maklike ryafstand van Kaapstad geleë. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en ruwe kuslyn.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Zara T
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, peaceful spot! It is a very lovely, peaceful spot with super friendly hosts! It was the perfect stop-off point and the room was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Ridri D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plaashuisie met heerlike plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly!
Nov 2024
Abigail S
Besigheidsreis
5.0
It was great! Before even seeing the inside, we loved it already. I love how the whole house is structured and everything in the house,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Megan L
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en baie mooi! Ons sal weer kom oorbly . Ons het baie lekker gebly, dankie. Die huisie is mooi en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. ...
Sien meer
Jun 2024
Marius S
Saam met vriende
4.8
Mens kan nie anders as om te ontspan nie. Baie mooi ligging en goed toegeruste blyplek.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b336d3e2e8275195d526b69c6c5f454c21373d39c3716f5634ccfe650dc4112aad64b7154bfb172e42564d5e2dbcf6658e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994827958904 20.340624020846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang