Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 29A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lagoon Beach 29A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die gewilde Lagoon Beach Apartments in Milnerton, Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n gesinsvakansie óf vir vriende wat die pragtige kuslyn van die Moederstad wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Boonop is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeur is daar 'n patio met 'n buite-etenstafel wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte oor die gemeenskaplike swembad en die Blouberg-strandmeer bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is naby talle winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 29A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617fbd7531d3372fbdb3b91f7a2d4ab5a74932a46041b24467860a90feb0e6ab22c6c469d4897e38fcde2b40fa5181385502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.892094645962 18.482597235624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang