Kruger Gateway at 502
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed verander kan word. Daar is ook 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders onder 18 jaar. Die slaapbank kan op versoek vervang word met n kampkot vir 'n baba of kleuter. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, opwasarea, twee-plaat stofie met 'n oond, asook breekware en eetgerei. Gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met privaat braai- area en -geriewe. Hout is by die gasheer te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n mikrogolf, 2-plaatstofie met 'n oondjie, yskassie, opwasarea, breekware en eetgerei. Gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe. Hout is by die eienaar te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Kampkot vir 'n baba onder 2 jaar kan op versoek verskaf word. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n draagbare gasstoof. Gaste kan 'n uitsig oor die tuin van die stoep af geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang