Krakadouw Cottages
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Krakadouw Cottages bied selfsorgverblyf op Dwarsrivier Plaas, sowat 13 km vanaf Clanwilliam. Die plaas skuil aan die voet van die majestueuse Krakadouw-pieke, omring deur die Cederberge. Krakadouw is 'n Khoi-woord wat 'berg van klippe' beteken en verwys na die piek agter die kothuise.
Krakadouw het 3 volledig toegeruste selfsorgkothuise om van te kies, met hope karakter en atmosfeer. Elke kothuis het kombuisgeriewe en 'n leefarea, asook hul eie buitebraai-area. Vuurmaakhout is op die plaas te koop en tuisgemaakte konfyte in seisoen.
Krakadouw bied 2 riviere, sprankelende swemgate en skilderagtige staproetes. As jy rus, rustigheid en sonskyn soek, soek nie verder nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Krakadouw Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang