Kloof Chalets @ Umtsalane Private Game Farm
Beskrywing
Albei Kloof-chalets is privaat en weggesteek en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6 en stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is. Hierdie chalets maak oop na sy privaat dek met sitplek buite en beskik oor 'n ingeboude braai-area. Dit spog met asemrowende uitsigte oor die natuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umtsalane Private Game Farm, Rossouwspoort, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang