Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Keitumetse R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

It is a safe place and it is good value for money. I was away during the daytime but the evenings were quiet, just what I needed. The bed was comfortable, WiFi had good connectivity, and the shower had good pressure. There was loadshedding during my stay, but the facility had alternative arrangements. It's a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mxolisi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

It was a great place to relax and unwind. The place was great and quiet. The host was wonderful; I'll definitely come back. It is spacious too. It was value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malherbe V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Baie lekker gebly - dankie. Voorstel: Braaivleis bak, nuwe braaitang, kombuis vadoek vir afvee, nuwe handdoeke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carika K
1 nag Gesin met tieners
2.8
Feb 2025

So-so! Heerlike ruim verblyf. Was nie baie skoon nie. Swembad, glad nie soos op foto. Handdoeke was vol gate en uitgerafel. Baie goed wat stukkend is.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Esther-marie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik. 'n Wonderlike groot oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gemaklike ligging, veilig met veilige parkering. Goeie vooraf kommunikasie deur eienaar, lekker ontvangs en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Dit was uit die boeke. Die nuwe chalet (Afrikaner) is ruim en gerieflik en ons het die een aand vreeslik geniet. Baie dankie, Craig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phindile F
Kort verblyf
4.8
Des 2024

The owner and staff were very friendly and helpful. We enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Goeie vriendelike diens en baie behulpsaam. Ons het heerlik ontspan en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang