Kite Basecamp Pods
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kite Basecamp Pods in Langebaan bied knus verblyf met gerieflike selfsorggeriewe en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n unieke oornagverblyf soek.
Verblyf word in 7 pods wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke pod het 2 enkelbeddens en gaste gebruik gedeelde ablusiegeriewe met toilette en storte.
Elke pod het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke pod lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die gedeelde sosiale- en ablusiegeriewe is goed onderhou en daar is 'n plonspoel, koffie en sap by die kroeg te koop en lesse by die vlieërskool. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 517
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Egret-straat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite Basecamp Pods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret-straat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap