Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Villa

Wildsplaas
Kingfisher Suites
POA
  • Slaapplek vir 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV, WiFi, 'n telefoon, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites spog met uitstekende liggings langs die water en stylvolle dekor wat met gerief en privaatheid gekombineer word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Let dat die tarief nie bewaringsfooie, topgehaltedrankies en vervoer insluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 970
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc243453e7a9a06bdd5830815610ea3cb032028c7c12c282fadbce3e5107c9398801d19369d7a4da56a373c04af7ae696c5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 970 per nag, vir 2 mense Mabula Private Game Reserve Waterberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.73897773484 27.929048538208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang