Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khala Moya Self-Catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Khala Moya Hoofhuis
Selfsorg
Buck's Bend
Selfsorg
Driftwood
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaysers Beach-weg, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3444a0ba08924eb1101d3b39c288877c358c3b1f34740cd26fe0c90abf23c34d8f5d3124cf540f753ca54d65c61ce80ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Kaysers Beach Road Kayser's Beach 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.202152358874 27.619653724578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang