Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Tranquillity

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Karoo Tranquility is in die hartjie van die klein dorpie Williston geleë. Dit is ideaal vir gesinsbesoekers en oornaggaste. Die huis is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en ander geriewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Stephanus H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything about this place was just fantastic, just please add air cons. It was great. All amenities needed were there. Easy check-in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Retha M
Gesin met tieners
5.0
Skoon, ruim en netjiese huis. Lekker kuier stoep. Kan aanbeveel. Baie mooi en groot huis. Netjies en skoon. Dankie tog vir Klara wat ons gehelp het me...
Sien meer
Jan 2025
Anthony G
Gesin met tieners
5.0
Outydse bekoring in 'n klein Karoo dorpie! Dis nog die lekker outydse plaasgevoel, lekker groot ou huis met 'n vars nuwe twist dekor binne. Ons het ba...
Sien meer
Des 2024
Lilize D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis, ideale oorslaap na 'n lang dag. Lieflike Karoo-bekoring. Alles wat jy nodig het. Die Manna restaurant op loopafstand van die huis was o...
Sien meer
Des 2024
Elzette T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en Klara was die hele tyd met ons in verbinding. Alles was netjies en skoon. Lekker plaashuisgevoel gehad.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotsstraat 25, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 44 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang