Karoo Stone Camper
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Algerynskraal Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Karoo Stone Camper is 'n bekoorlike selfsorgwoonwa op Algerynskraal Plaas, 19 km buite Ladismith, en bied slaapplek aan 3 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die karavaan is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die buitebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n eenplaatstoof, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware in. Daar is 'n dubbele skottelgoedwas staanplek buite die karavaan.
Gaste kan gedurende die dag 'n verfrissende duik in die plonspoel geniet. Die rivier is stapafstand van die karavaan af. Gaste kan sonsondergange geniet en by die vuur onder die sterre sit.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lyneve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R62, Algerynskraal Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Algerynskraal Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang