Karoo Garden Suite
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 7, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Garden Suite is 'n stylvolle tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Murraysburg geleë is en gaste het hul eie tuiningang en veilige onderdak parkeerplek van die straat af vir 1 standaardgrootte voertuig.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelmatras en 'n sitarea wat tee- en koffiemaakgeriewe asook gebottelde water en beskuit insluit.
Gaste kan in die tuin by hul eie sitarea onder 'n sambreel ontspan.
Die ligging van hierdie eenheid is in die skilderagtige Sentraal-Karoo dorpie Murraysburg skuil aan die voet van die manjifieke Sneeuberge. Hierdie streek is ryk aan Suid-Afrikaanse geskiedenis en bied stap- en fietsry-landroetes sowel as die argitektonies pragtige dorpskerk met sy groot en unieke pyporrel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 7, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Garden Suite het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 7, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang