Kalahari Farmstall
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokpan, Koes, 0000, Karas
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kalahari Farmstall bied selfsorgverblyf vir plaasverblyf. Die gasteplaas is 14 km vanaf die Mata Mata-grenspos, tussen Namibië en Suid-Afrika, geleë.
Verblyf by Kalahari Farmstall beskik oor 7 gastekamers en 2 kampeerplekke. Die gastekamers is toegerus met 2 of 4 enkelbeddens, en elke chalet beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n kombuisie, sy eie braaigeriewe en gratis WiFi. Die kampeerplekke deel ablusiegeriewe en elektriese punte, asook 'n warmwatersilinder wat met 'n donkiestelsel werk.
Geroosterde toebroodjies en koffie is beskikbaar vir ontbyt by die koffiewinkel, braaipakke is beskikbaar vir gaste se eie braai. Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n braai-area en 'n koffiewinkel wat plaasprodukte en verskeie klein geskenkies verkoop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gemsbokpan, Koes, 0000, Karas
- Gaste dink Kalahari Farmstall het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokpan, Koes, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang