Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just A Bed On Donkin

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis M
1 nag
5.0
Des 2024

Netjies, goeie ligging, goeie oornagplek. Goeie oornagplek met al die basiese benodigdhede. Netjies en skoon. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Baie dankie aan Just A Bed On Donkin vir 'n heerlike verblyf - net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Oulile plek maar het lugversorger nodig. Die plekkie is baie oulik en netjies. Dit is onsettend warm en 'n lugversorger is nodig. Daar was 2 waaiers, maar een het nie reg gewerk nie. Ons het ongelooflik warm gekry. Stel ook voor dat 'n klein bar yskas voorsien word in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 54, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfec7206b70d63832383de33e0dbf3a110a067c5de56096cac28caa6e3ee29b0b7086f57e3899927dcc69ec2a66db08a4a77e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 1) 3 5 1 5 54 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2567649 24.5289958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang