Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irelander Self-catering Flats

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Irelander Self-catering Flats is in 'n stil woonbuurt van Nxuba (Cradock) geleë. 'n Verskeidenheid selfsorgwoonstelle word gebied wat elkeen tussen 2 en 5 gaste akkommodeer.

Verblyf bestaan uit 12 eenhede wat daagliks gediens word. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit TV's, plafonwaaiers en elektriese komberse in. Linne en handdoeke word ook voorsien. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en 'n swembad. Kaartfasiliteite ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir karavane.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan op die tyd van jou keuse in jou eenheid bedien word. Aandete en kospakkies kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolanda L
5.0
Gemaklik en vriendelik. Ek was baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie mooi uitgelê en baie skoon. Baie gerieflik en baie maklik gewees om in te b...
Sien meer
Feb 2025
Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie etes en verblyf. Goeie ligging, vriendelike diens.
Jan 2025
Henriette V
5.0
Uitstekende verblyf en wonderlike hosts. 2de keer wat ons hier tuis gaan. Beautiful plek en goed toegerus. Baie gasvry. Sal vir seker weer kom.
Des 2024
Donique P
Gesin met klein kinders
5.0
100% awesome. Dit was lekker. Goeie dienste en mooi netjiese plek.
Des 2024
Selwyn M
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Lekker ontvangs, slaap, swem en eet, 'n moet vir oorslaap. Sal beslis weer kom in as 'n gas. Jy voel soos familie, die beste ontb...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Irelander Self-catering Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd132c98ed712da0a5c9c46cf2f7aeefb7dcee3954260ce74adc46b401cf49b98f68115e5d30f27045f754627fe985c8766f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 9 Ireland Road Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.157534717804 25.618804957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang