Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rocks Cabanas No 40

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 91, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Inyoni Rocks Cabanas No 40 is 'n gemeubileerde selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Inyoni Rocks Cabanas-kompleks in die hartjie van Amanzimtoti, reg op die Amanzimtoti-hoofstrand. Dié strand is gewild onder branderplankryers en het die hele jaar lewensredders. Vakansiestrandaktiwiteite word gedurende die skoolvakansie aan kinders gebied. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid nabygeleë restaurante en winkels, en is net 1,5 km vanaf die Galleria Mall.

Dié volledig geteëlde woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buite-eetmeubels wat oor die openbare swembad en die see uitkyk.

Die Inyoni Rocks Cabanas beskik oor 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike buiteswembad, 'n braai-area en 'n ontvangstoonbank. 2 aangewese parkeerplekke op die perseel word voorsien. Bykomende parkeerplek is teen 'n fooi beskikbaar.

As ontvlugting van die stadslewe jou doel is en jy hou daarvan om in die see te swem of op die strand te looi, dan is hierdie vakansiewoonstel die ideale keuse vir jou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zulfikar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 91, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inyoni Rocks Cabanas No 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 91, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6b80665a2caf342705a31348de4e36e126fd7c31c6f8b84f406b7e1ae24b3074ad74cb7087f0a503f573d8a7e74a938666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 91 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.050986 30.889241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang