In the Vineyard Cottages
Beskrywing
Die Mountain Cottage kan tot 4 mense akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in elke kamer. Die 5de persoon slaap op 'n slaapbank. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid bied ook 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuis en 'n badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster in die leefarea in. Buite het gaste toegang tot 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek. Dié kothuis spog met asemrowende wingerd- en berguitsigte. Hierdie kothuis is geskik vir 'n romantiese wegbreek, want dit is meer afgesonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en een met 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat 'n vyfde gas kan akkommodeer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid se oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster-braaiplek in die leefarea. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Olive Cottage bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers met 'n koninggroottebed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid se oopplan-kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Jetmaster-braaiplek in die leefarea. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
'n Flessie olywe, braaihout vir die eerste aand, koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreëls
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte geld oor langnaweke.
'n Minimumverblyftydperk van 4 nagte geld oor Paasnaweek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang