House Clarke
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
House Clarke is 'n bekoorlike selfsorghuis in die skilderagtige dorpie Kenton-on-Sea, 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of groep vriende, wat die perfekte basis bied om die asemrowende strande en natuurlike skoonheid van die Oos-Kaap te verken.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kisvrieskas is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer, eetarea en kroegarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n ruim patio met asemrowende uitsigte. Boonop is daar 'n buitestoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n ruim tuin om te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby ongerepte strande en rivieravonture geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 68 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang