Hoogeland Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogeland Tarryn-singel, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hoogeland Guesthouse is hoog teen die hange van Paarlberg en bied 'n rustige toevlugsoord aan diegene wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Die gastehuis bied verblyf in 3 pragtige kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Daar is sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ekstra geriewe sluit haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.
Gaste kan rustige wandelings in die welige tuin geniet wat na 'n bekoorlike waterval en 'n koi-visdam lei. Verder het gaste toegang tot die swembad of gemeenskaplike eetkamer en stoep met sitplek.
Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Limietberg Natuurreservaat en Paarl Museam stapafstand vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoogeland Tarryn-singel, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Lemoenkloof Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogeland Tarryn-singel, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang