Home Sweet Home
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Springbok is in Bergsig geleë en is 'n gastehuis met die naam Home Sweet Home wat gerieflike oornagverblyf bied.
Die gastehuis het 1 Tweepersoonskamer-eenheid, 3 Dubbelkamer-eenhede en 'n 2 Slaapkamer-eenheid wat elk gemaklik tot 3 gaste kan akkommodeer. Die tweepersoonskamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed. Die 2 slaapkamer het 2 slaapkamers en die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 1 driekwartbed het. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Daar is 'n kombuis in elke eenheid wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Buite elke eenheid is daar 'n patio met 'n tafel en stoele. Die eiendom bied ook gaste, 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rozetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jupiterstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang