Hoffman House B&B
Beskrywing
Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, lugversorging en WiFi in elke kamer. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Maaltye is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n ekstra koste.
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruby Gailey-weg 56, Observation Hill, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang