Highlanders Camp and Lodge
Beskrywing
Privaat Kampeerplek 1 is 'n groot staanplek met gras wat vir 6 gaste geskik is. Gaste deel die gemeenskaplike, sonkrag-aangedrewe mans- en dames-ablusiegeriewe met storte. 'n Kragpunt, 'n beskutte area met 'n wasbak en 'n tafel, asook braaigeriewe, is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie, maar etes kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Privaat Kampeerplek 2 is 'n groot staanplek met gras wat vir 8 gaste geskik is. Gaste deel die gemeenskaplike, sonkrag-aangedrewe mans- en dames-ablusiegeriewe met storte. 'n Kragpunt, 'n beskutte area met 'n wasbak en 'n tafel, asook braaigeriewe, is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie, maar etes kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Privaat Kampeerplek 3 is 'n groot staanplek met gras wat vir 10 gaste geskik is. Gaste deel die gemeenskaplike, sonkrag-aangedrewe mans- en dames-ablusiegeriewe met storte. 'n Kragpunt, 'n beskutte area met 'n wasbak en 'n tafel, asook braaigeriewe, is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie, maar etes kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luxury 2-enkelbedkamers het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamers het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers bied asemrowende uitsigte, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie, maar etes kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse dubbelkamers het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie, maar etes kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlanders Plaas, Trawal-singel, Klawer, 8145, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang