Heron's Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Lapa Manzi, Vaal-Eden, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Heron's Rest bied selfsorgverblyf in 'n moderne hut op 'n plaas in Vaal-Eden, Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat van die besige stadslewe wil ontsnap.
Dié hut bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomgeriewe, WiFi en lugversorging. Dié area lei na 'n dek met bankies waar gaste die skilderagtige uitsigte kan geniet.
Buite het gaste toegang tot privaat braaigeriewe en 'n boma met sitplek. Hier kan gaste die uitsig oor die rivier geniet. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar. Doendinge op die perseel sluit visvang en wildbesigtiging in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 49 Lapa Manzi, Vaal-Eden, Parys, 9585, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Lapa Manzi, Vaal-Eden, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang