Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heritage House is in 'n ruim tuin aan die einde van die oudste straat in Riversdal geleë en is die ideale plek vir 'n stil en rustige verblyf. Geleë aan die rand van die dorp met asemrowende uitsigte oor die Langeberge en die omliggende platteland, maar is binne maklike stapafstand van die dorp se geriewe af.

Verblyf word gebied in 2 troeteldiervriendelike kothuise en 3 kamers in die historiese hoofhuis. Alle kamers het volledig toegeruste kombuisies en privaat baddens en of storte. Vir gaste se gerief is daar koelwaaiers vir die somer en verwarmers asook elektriese komberse om warm te hou in die winter. Tee, koffie en ontbytgraan word in almal voorsien.

Die historiese ou huis is in 1859 gebou as die woning van die eerste landdros van die dorp en word tans liefdevol gerestoureer tot sy eertydse glorie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leon V
Saam met vriende
5.0
Skoon en netjies. Ons het heerlik gebly, dankie Robyn. Heerlike verblyf met alles wat jy nodig het, in 'n pragtige landelike ligging. Netjies en skoon...
Sien meer
Des 2024
Robin W
5.0
Fantastic. Robyn and Brian are excellent hosts. Stunning village and guide you to the local landmarks. Peaceful, quiet and safe accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Annolien D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Baie aangenaam, gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Iona B
Saam met vriende
5.0
Peaceful and pleasant with lovely hosts. Both Bruce and Robyn are lovely people, and we were very satisfied with the accommodation we s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Franklin A
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Net beligting ontbreek by Guinea Fowl se braai area en te ver van afdak. Dit was lekker gewees. Die plaas in die dorp.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heritage House Self Catering Cottages and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWU4MzVmLTU3NzMtNDA3Zi1hNDI2LThlMTkyNmE4NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 1 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087398885447 21.261355423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang