Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vliersingel 4, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Harmony Guesthouse is in die besige stad Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is goed geleë vir beide die sake- en vakansiereisiger.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid bekostigbare kamers, sommige met 'n en suite-badkamer en sommige met gedeelde badkamergeriewe. Die kamers is baie gerieflik en elkeen het sy eie tema, van sagte blompatrone, handelaarsbloues en -wits, tot sterk aardse kleure. Geriewe sluit TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Buite het gaste toegang tot 'n welige tuin met 'n swembad. Die tuin kom kompleet met 'n borrelende fontein om die toneel vir kalmte te help skep.

Harmony Guesthouse is net 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af. Die vriendelike personeel sal graag vervoer op versoek reël. Die winkel- en sakegebiede van Mbombela (Nelspruit) is net 2 km van die gastehuis af, en verskeie hospitale is net 1 km weg.

Kom geniet die skoonheid en rustigheid wat net by Harmony Gastehuis gevind kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vliersingel 4, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Harmony Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vliersingel 4, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMWExOWI3LTFjZjAtNGY5NS1iYjE4LTMwZWY2MTczNjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 4 Vlier Crescent West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.483164246563 30.963404774665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang