Happy Jackal
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is op die grondverdieping en is ideaal vir 2 volwassenes. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word,, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Die kamer het ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die Sondagsrivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 1 gas en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid met lugversorging is op die grondverdieping en beid slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid met lugversorging is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet

Die eenheid met lugversorging is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskassie toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Verder het die eenheid 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n klein stoep met sitplek. Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas. Gaste kan in die sitarea ontspan, en daar is 'n TV en gratis WiFi. Buite het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan, of 'n maaltyd by die etenstafel vir 4 geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n oopplan-uitleg in die trapportaal en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede aparte badkamer wat gedeel word, het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas en wasmasjien toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan, of 'n maaltyd by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Buite het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie, tensy dit 'n groepbespreking is, wat met die bestuurder bespreek moet word.
Geen geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Gaste moet hul visvanglisensie saambring as hulle wil visvang.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet minstens 1 week vooraf gereël word. Gaste moet die bestuur kontak indien dit nader aan die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 5, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang