HairStudio Akkommodasie
Beskrywing
Eenheid 1 akkommodeer tot twee volwassenes en twee kinders en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kinders en 'n slaapbank vir een. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweebrander-gasstoof, 'n mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot Wi-Fi geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ouroenastraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang