Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootlekker

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Barend J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

10/10. Grootlekker is 'n baie gerieflike en mooi plek om vakansie te hou. Alles was mooi skoon. Baie mooi see-uitsig en lekker binnebraai-area. Skoonmaker was baie behulpsaam en vriendelik, en die plek was altyd skoon en netjies. Veiligheid 10/10. Het geen klagtes oor ons tydjie by Grootlekker nie. Sal vir seker weer daar bly en dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Uitleg van huis was ongemaklik. Die toilet sitplek was met aankoms stukkend en is nooit herstel tydens ons verblyf nie. Verder het hulle die helfte van ons breekskade deposito teruggehou om die twee braaiplekke en buite wasbak skoon te maak. Volgens my word breekskade deposito aangewend om items te vervang wat jy dalk mag gebroke het, nie om skoonmaakdienste te betaal nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Ria
Grootlekker
Liewe Adele, Ek is regtig jammer om te hoor dat jy ná jou besoek aan ons so voel. Ons waardeer elke gas en wil graag hê dat almal ’n aangename ervaring het. Soos jy weet, was dit Kerstyd in Hentiesbaai, en ons vorige gaste het pas vertrek. Ons het ’n loodgieter probeer kry vir die toiletdeksel, maar ongelukkig was die nodige parte nie in Henties beskikbaar nie. Ek het dit met jou gekommunikeer en waardeer jou begrip hiervoor. Ons laat altyd ’n vriendelike versoek in die huis om dit asseblief in dieselfde netjiese toestand agter te laat. Ongelukkig was die huis ná julle vertrek in ’n besonder vuil toestand (ek kan foto’s verskaf indien nodig). Ek moes dus ’n ekstra persoon aanstel vir nog ’n dag se skoonmaak, en ’n gedeelte van die breekskadedeposito is daarvoor aangewend.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cosmos-straat 1205, Hentiesbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b11fc0ecac57d62c0790895ef36030f6b9eac07a0032a3e631c5699715cc16c5f9c71c55378fc131b7974e1b00bf6e909d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 1205 Cosmos Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.103628073142 14.266801780426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang