Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greystone Views

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 154 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Greystone Views is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping wat in 'n veilige kompleks in Table View geleë is, net 'n kort entjie se ry vanaf Bloubergstrand. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg en is ook gerieflik naby Kaapstad se bedrywige middestad en die V&A Waterfront.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis onbeperkte WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek, waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet. 'n Gemeenskaplike braai-area, veilige kelderparkeerplek vir 1 motor, en 'n besoekersbaai is beskikbaar. Winkelsentrums, winkels en restaurante is ook naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicole Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 154 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 154 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fab66df4abed9491582b82b1a60e83860b46131b7eccafab07860fee6de94eb0a8f41316e9e5ed2ddbe8825853d6621fef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 154 Blaauwberg Road Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8273804 18.4969907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang