Grey Vine Cottage
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grey Vine Cottage bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se perseel in Table View, Kaapstad. Hierdie kamer is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2x drie kwart beddens en 'n klein sitarea, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is daar 'n slim-TV met stromingsdienste en komplimentêre WiFi.
Gaste word veilige parkeerplek aangebied.
Alhoewel die kamer op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Libertas Avenue, Table view, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang