Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Pastures Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Pastures Guesthouse bied oornagverblyf in stylvolle en netjies versierde slaapkamers. Dié gastehuis is in die hartjie van George geleë en naby die bekende Kingswood Gholflandgoed.

Gaste het die opsies van 2 enkelkamers, 'n koningingrootte-kamer of 'n selfsorg-ateljee. Die ateljee het 'n oopplan-ontwerp en is gerieflik gemeubileer vir 'n gesin van 4. Hierdie eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Van die kamer af lei 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die 2-enkelbedkamers het elk 2 enkelbeddens en die Koningin-kamer het 'n koningingrootte-bed wat dit ideaal maak vir 2 gaste aangesien hulle hul eie badkamers insluit. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die gastehuis het gratis WiFi en 'n gemeenskaplike binnehof met braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlon F
Saam met vriende
5.0
Baie goed en veilig geleë. Baie lekker gebly, naby aan dorp met al die nodige winkels.
Jan 2025
Heinrich S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Netjies en skoon en vriendelik ontvang. Sien sterre.
Des 2024
Marietjie F
Saam met vriende
5.0
Dit was lekker. Het lekker gebly en gekuier.
Des 2024
Alta W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Baie goed geleë vir as jy moet by die lughawe uitkom. Verblyf is netjies, gerieflik en waarde vir geld.
Des 2024
Janine T
5.0
Fantasties waarde vir jou geld. Area is pragtig en stil, het wonderlik gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Pastures Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9138310e9ad225b256f064b13680b6d8ab7248e08d7b9a9e73fdd5b93572f53bd76623a51acd7ed0051e0e0311f0034fae7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 18 Johan Heunis Crescent George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971080596538 22.437922954559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang