Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blue's Rest
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook ondervloerse verhitting en lugversorging. Verder het die kamer ook 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Rook in die kamers is verbode, daar is 'n rookershoekie.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Harde musiek in al die eenhede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bohemian Rest
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n TV met stroomdienste, WiFi, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Rook in die kamers is verbode, daar is 'n rookershoekie.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Harde musiek in al die eenhede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Queens Rest
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook ondervloerse verhitting en lugversorging. Verder het die kamer ook 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier

Kings Rest
Vanaf
Vanaf R 820

Mountain Vista
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n lieflike ruim eenheid, groter as die ander eenheid. Dit het 'n rusbanke met sitplek vir 2, 'n TV, lugversorging en ondervloerse verhitting. Die 2 enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. 'n Enkelbed kan op versoek vir kinders voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Rook in die kamers is verbode, daar is 'n rookershoekie.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Harde musiek in al die eenhede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Africa's Rest
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n ekstra enkelmatras kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolf, elektriese braaipan en yskas toegerus. Die eenheid is rolstoelvriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Rook in die kamers is verbode, daar is 'n rookershoekie.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Harde musiek in al die eenhede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275081072339 29.133672192732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang